Swamme Woordelys
deur François Durand Aalwurms – sien nematode. Aartappelroes (potato blight) of Phytophthora infestans is ‘n patogeniese Waterskimmel wat landplante aanval. Dit was vir die Ierse Hongersnood van 1845-1849 verantwoordelik. Afknopping wat na knopvorming (budding) plaasvind, is ‘n algemene manier van ongeslagtelike voortplanting wat veral in gisse voorkom. Aflatoksien (aflatoxin) is ‘n giftige karsinogeniese en mutageniese verbinding…
Read more
