Doen dit self

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Ek gaan hier deurgaans planne vir allerlei projekte oplaai wat jy self by die huis kan maak.  Jy sal hier goeie idees vir skoolprojekte in Lewenswetenskappe en Natuurwetenskappe kry.  Meeste van hierdie projekte sal jy selfs in die tuin en die huis kan gebruik om sodoende meer selfonderhoudend te word.

Inheemse vrugte

Eetbare tuin

Hoenderhok

Versamel water

Spaar water

Warm water

Haashok

Sonstoof

Groentetonnel

Vierkante voet groentetuin

Uilhuis

 

error: Content is protected !!