Biologie

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

(die studie van lewe)

Hierdie afdeling word in Selle, Diere, Plante, Swamme, Ekologie, Evolusie en Menslike Anatomie opgedeel omdat die skoolkurrikulum vir Lewenswetenskappe ook onder hierdie hofies aangebied word.

Die stuk oor selle sluit beskrywings van die bou en funksie van die sel en weefsels in maar bevat ook inligting oor bakterieë en Protista.  Daar is ook inligting oor genetika wat gedeeltelik ook in die evolusie afdeling gedek word.

Die deel oor evolusie dek hoofsaaklik dier-evolusie maar plante en swamme het uiteraard ook geëvolveer en dus word dit soos die ekologie-deel, wat ook alle organismes insluit, onder hulle eie hofies behandel.

 

Selle

Protista

Plante

 

Chromiste

Diere


SWAMME

 

Ekologie


 

error: Content is protected !!