Steeltjiewamme (Basidiomycota)

deur François Durand Basidiomycota, of Steeltjieswamme, het gesepteerde hifes wat soms tweekernige selle (dit is wat Dikarya beteken) bevat.  Die miselium vervaardig geslagtelike spore in basidium wat ‘n mikroskopiese knuppelvormige voortplantingstruktuur is. Die Basidiomycota is ‘n groot groep onder die Fungi en bevat tans meer as 31 500 bekende spesies.  Dit vorm saam met die Ascomycota die…
Read more


May 6, 2020 0