Gastropoda – Die Buikpotiges
Die buikpotiges of gastropode (klas Gastropoda) is, naas insekte, die grootste klas dierspesies op aarde en word deur ongeveer 85 000 spesies benaamde slakke en naakslakke verteenwoordig. Die vermoede bestaan dat daar ongeveer 240 000 slakspesies is, waarvan meeste natuurlik nog nie ontdek is nie. Buikpotiges is die volopste groep weekdiere en kom in die see,…
Read more
