Weekdiere woordelys
Absorbtiewe selle kom in die lewer (linker spysverteringsklier) van meeste weekdiere voor. Die hoordoel van die absorbtiewe selle is om voedingsdeeltjies intrasellulêr te verteer. ‘n Voedselvakuool word rondom die voedseldeeltjie gevorm en met behulp van lisosome in die sel verteer. Die onverteerde reste word weer deur die sel uitgeskei en na die maag vervoer. Afferente…
Read more
