Category: Klimaatsverandering

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

4. DIE BESKERMERS EN DIE PLUNDERAARS

Die Beskermers en die Plunderaars Hoe regerings op Klimaatsverandering-inperkings reageer François Durand   In die 1980’s het wetenskaplikes ontdek dat die konsentrasie van ander gasse, benewens koolsuurgas, soos metaangas, chlorofluoorkoolstowwe en stikstofoksiede besig was om vinnig toe te neem.  Daar was ook verder bevind dat hierdie gasse selfs erger kweekhuisgasse is as koolsuurgas en dat…
Read more


April 14, 2023 0

9. Insekte en Klimaatsverandering

François Durand   Een van die swaarste strawwe wat die mensdom gaan tref is ‘n les in biologie.  Maar anders as ander lesse waarna jy ‘n toets moet skryf wat jy gaan deurkom of dop, gaan die uitslag van hierdie toets lewe of dood wees. Gelukkig kan ek die les nou vir jou gee voor…
Read more


December 13, 2022 0

Die ware landskap is een van rots (Andries Bezuidenhout)

I Ons weet julle kan nie Voël praat nie, sê die voëls, nie enige dialek van Tiptols, Hoogtortel of Hadidees nie. Nee, al is julle in hoë takke hoor julle nie wat ons fluit-fluit nie of ons storie nie, want dis nie ons wat uit is nie. Kyk hoe dans hulle op drum beats. Onbewus…
Read more


November 30, 2022 0

8. Kweekhuisgasse: Metaangas

Kweekhuisgasse: Metaangas François Durand   Alle kos kom direk of indirek van fotosintese.  Ongeveer 1.67 miljard hektaar word wêreldwyd vir landbou gebruik1.  Ongeveer 12% en 26% van die kontinentale ysvrye land-oppervlakte op aarde word onderskeidelik vir die verbouing van gewasse en veeweiding gebruik2.  Daar word bereken dat jaarliks gemiddeld nog ‘n verdere 6 miljoen hektaar…
Read more


October 19, 2022 0

6. Groenwassery

GROENWASSERY François Durand   Groenwassery (greenwashing) of groenpoetsery1 is bedrog wat deur maatskappye, organisasies en regerings gepleeg word wanneer hulle valse, misleidende of onvolledige verklarings oor die volhoubaarheid van hul aksies, diens, beleid of produkte maak. Soos wat die mensdom meer bewus raak van Klimaatsverandering en die ineenstorting van die ekologie, spandeer gewetenlose organisasies, besighede…
Read more


October 17, 2022 0

3. Suksesse en Mislukkings

DIE SUKSESSE EN MISLUKKINGS VAN KLIMAATSVERANDERING-VERGADERINGS François Durand   Nadat wetenskaplikes met ‘n mate van sukses hulle waarnemings en bevindinge ten opsigte van Klimaatsverandering met die wêreld gedeel het, het al hoe meer regeringsamptenare deur middel van die Verenigde Nasies by gesprekke rondom Klimaatsverandering betrokke geraak. Vanaf die 1990’s het die Verenigde Nasies se Konfensie…
Read more


October 16, 2022 0

7. Kweekhuis-effek

7.  DIE KWEEKHUIS-EFFEK François Durand   Kweekhuise is huise met groot glasvensters wat mense in tuine in Europa opgerig het om plante in te kweek.  Reeds eeue gelede het mense ontdek dat glas bestraling van die son deurlaat en die infrarooi strale van die son, of hitte, daarbinne tot ‘n mate vasvang.  Dit was dus…
Read more


October 16, 2022 0

2. Belangrike Klimaatsverandering-vergaderings

BELANGRIKE KLIMAATSVERANDERING-VERGADERINGS François Durand   In die laat 1970’s en vroeë 1980’s het wetenskaplikes ontdek dat Klimaatsverandering twee keer vinniger plaasvind as wat hulle vroeër voorspel het en dat die effek daarvan binne hul eie leeftyd en dié van hul kinders reeds merkbaar gaan wees.  Dit het hulle genoop om die eerste Klimaatsverandering-vergadering bymekaar te…
Read more


October 10, 2022 0

1. Die Pioniers van Klimaatsverandering-studies

François Durand Wie het eerste voorspel dat Klimaatsverandering gaan plaasvind? Die Sweed Svante Arrhenius het reeds in 1896 voorspel dat koolsuurgas in die atmosfeer sal opbou weens die verbranding van steenkool en dat dit die temperatuur op aarde sal laat styg1. Arrhenius, wat as die vader van fisiese chemie beskou word, het in 1903 die…
Read more


October 1, 2022 0
error: Content is protected !!