Sinapsiede 3: Theriodontia – die karnivoriese sinapsiede
SINAPSIEDE 3: Theriodontia – die karnivoriese sinapsiede François Durand Een van die interessante dinge van die evolusie van werweldiere is dat meeste groepe vanuit karnivoriese voorouers ontstaan. In die geval van landlewende werweldiere – basale tetrapode, amfibieërs, die eerste reptiele (amniote), akkedisse, sinapsiede, theriodonte, archosauriformes en die eerste voëls was almal klein (onder 70…
Read more
