Author: Francois

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Die ware landskap is een van rots (Andries Bezuidenhout)

I Ons weet julle kan nie Voël praat nie, sê die voëls, nie enige dialek van Tiptols, Hoogtortel of Hadidees nie. Nee, al is julle in hoë takke hoor julle nie wat ons fluit-fluit nie of ons storie nie, want dis nie ons wat uit is nie. Kyk hoe dans hulle op drum beats. Onbewus…
Read more


November 30, 2022 0

Die Menslike Dieretuin

Die Menslike Dieretuin Klik hier om meer uit te vind oor DIE MENSLIKE DIERETUIN   Bestellings: https://naledi.co.za/product/die-menslike-dieretuin/ Of bel Tertia Swart by Naledi 078 648 8616 Hier is ‘n voorsmakie van die onderwerpe wat in hierdie unieke boek bespreek word:   En jy dog jy is alleen Jou vel krioel van follikelmyte – sowat ʼn…
Read more


November 25, 2022 0

8. Kweekhuisgasse: Metaangas

Kweekhuisgasse: Metaangas François Durand   Alle kos kom direk of indirek van fotosintese.  Ongeveer 1.67 miljard hektaar word wêreldwyd vir landbou gebruik1.  Ongeveer 12% en 26% van die kontinentale ysvrye land-oppervlakte op aarde word onderskeidelik vir die verbouing van gewasse en veeweiding gebruik2.  Daar word bereken dat jaarliks gemiddeld nog ‘n verdere 6 miljoen hektaar…
Read more


October 19, 2022 0

6. Groenwassery

GROENWASSERY François Durand   Groenwassery (greenwashing) of groenpoetsery1 is bedrog wat deur maatskappye, organisasies en regerings gepleeg word wanneer hulle valse, misleidende of onvolledige verklarings oor die volhoubaarheid van hul aksies, diens, beleid of produkte maak. Soos wat die mensdom meer bewus raak van Klimaatsverandering en die ineenstorting van die ekologie, spandeer gewetenlose organisasies, besighede…
Read more


October 17, 2022 0

3. Suksesse en Mislukkings

DIE SUKSESSE EN MISLUKKINGS VAN KLIMAATSVERANDERING-VERGADERINGS François Durand   Nadat wetenskaplikes met ‘n mate van sukses hulle waarnemings en bevindinge ten opsigte van Klimaatsverandering met die wêreld gedeel het, het al hoe meer regeringsamptenare deur middel van die Verenigde Nasies by gesprekke rondom Klimaatsverandering betrokke geraak. Vanaf die 1990’s het die Verenigde Nasies se Konfensie…
Read more


October 16, 2022 0

7. Kweekhuis-effek

7.  DIE KWEEKHUIS-EFFEK François Durand   Kweekhuise is huise met groot glasvensters wat mense in tuine in Europa opgerig het om plante in te kweek.  Reeds eeue gelede het mense ontdek dat glas bestraling van die son deurlaat en die infrarooi strale van die son, of hitte, daarbinne tot ‘n mate vasvang.  Dit was dus…
Read more


October 16, 2022 0

2. Belangrike Klimaatsverandering-vergaderings

BELANGRIKE KLIMAATSVERANDERING-VERGADERINGS François Durand   In die laat 1970’s en vroeë 1980’s het wetenskaplikes ontdek dat Klimaatsverandering twee keer vinniger plaasvind as wat hulle vroeër voorspel het en dat die effek daarvan binne hul eie leeftyd en dié van hul kinders reeds merkbaar gaan wees.  Dit het hulle genoop om die eerste Klimaatsverandering-vergadering bymekaar te…
Read more


October 10, 2022 0

1. Die Pioniers van Klimaatsverandering-studies

François Durand Wie het eerste voorspel dat Klimaatsverandering gaan plaasvind? Die Sweed Svante Arrhenius het reeds in 1896 voorspel dat koolsuurgas in die atmosfeer sal opbou weens die verbranding van steenkool en dat dit die temperatuur op aarde sal laat styg1. Arrhenius, wat as die vader van fisiese chemie beskou word, het in 1903 die…
Read more


October 1, 2022 0

Die Menslike Dieretuin nou hier!

1)      Die skakel direk na Naledi se webtuiste vir bestellings https://naledi.co.za/product/die-menslike-dieretuin/ 2)      Die SMS lyn vir bestellings- 48423 Die SMS lyn werk soos volg: SMS mens to 48423 Response message: Thank you for your order. Please SMS: mens, your name, surname and delivery address to 0786488616 Pay R270.00 to Naledi, ABSA, 4067431961, Branch Code 632005 Reference: Your name, surname and the…
Read more


October 1, 2022 0

Sinapsiede 4: Die ontstaan van soogdiere

SINAPSIEDE 4: Die ontstaan van soogdiere François Durand   Hoekom word kuonodontiërs, wat volgens alle aanduidings reeds warmbloedig was, gesoog het en hare gehad het, as reptiele beskou en nie as soogdiere nie? Uiteindelik, na ‘n jarelange debat oor die onderskeid tussen soogdiere en reptiele, het paleontoloë besluit om die getal gehoorbeentjies te gebruik om…
Read more


July 21, 2021 0
error: Content is protected !!