Die geskiedenis van eetgewoontes
François Durand Ons het van kleins af grootgeword met die idee dat daar drie etes is – ontbyt, middagete en aandete. Dit was, toe ek ‘n kind was, bloot deel van die normale roetine van die dag. Sondae was meer spesiaal en ons het dan dikwels lamsboud of ‘n gebraaide hoender vir ete gehad. In…
Read more
