Maak jou eie soldaatvliegplaas
deur François Durand As jy per ongeluk op hierdie artikel afgekom het, sal jy dalk wonder hoekom op aarde mens met vlieë sou wou boer. Hier is die kort antwoord: as jy gratis proteïene vir die res van jou lewe wil hê en op die koop toe jou organiese afval vir altyd gratis laat verwyder, dan…
Read more
