Virusse 2: Pandemies
VIRUSSE 2: PANDEMIES François Durand Klimaatverandering en nuwe aansteeklike siektes is die twee grootste bedreigings wat die mensdom in die gesig staar. Virusse, epidemies en selfs pandemies is niks nuuts nie. Trouens, virusse en bakterieë is verantwoordelik vir ‘n groot deel van die geskiedenis van die mensdom. Boerdery en epidemies het op dieselfde tyd…
Read more
