Maak jou eie kompos
Bakterieë: Meeste bakterieë is nie gevaarlik vir mense en ander organismes nie. Die hele ekologie is trouens van bakterieë afhanklik. Om die punt te illustreer – die meeste lewe op aarde in massa, getal selle en ten opsigte van verspreiding, is bakterieë. Bakterieë en Archaea was die eerste organismes op aarde en sal lank na…
Read more
