Die Maan
deur François Durand Die Aarde se Maan Die maan is die aarde se enigste natuurlike satelliet. Al die planete in die sonnestelsel buiten Mercurius en Venus het mane, sommige het selfs meer as een. Saturnus het die meeste mane – 82, terwyl Jupiter 79 het. Selfs die mikro-planete kan mane hê. Daar is reeds meer…
Read more