Tag: Chromista

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Chromista: Filum Pseudofungi: Waterskimmels (Oomycetes) & Hyphochytridiomycetes

deur François Durand Waterskimmels (Oomycetes) en die 16 bekende spesies van die Hyphochytridiomycetes, is eukariotiese nie-fotosintetiserende organismes wat soöspore vervaardig wat twee verskillende tipes flagellas besit. Waterskimmels is swamagtige filamentvormende organismes wat vir lank as lede van die Koninkryk Fungi beskou was.  Hulle was egter uit die Koninkryk Fungi verwyder omdat hulle verskeie kenmerke het wat…
Read more


July 6, 2020 0

Chromista: Bruinwiere

deur François Durand Die klassifikasie van Chomista word heeltyd hersien en verfyn soos wat nuwe genetiese inligting bekend word.  Volgens een van die nuutste klassifikasies val die bruinwiere onder die Filum Ochrophyta.  Die Filum Ochrophyta vorm saam met die Filums Bigyra en Pseudofungi die Superfilum Heterokonta (Ruggiero et al., 2015) Die ongeveer 1800 spesies bruinwiere kom…
Read more


July 6, 2020 0

Chromista: Inleiding

deur François Durand Die Koninkryk Chromista bestaan uit organismes wat op ‘n tyd as plante en protiste beskou was maar, vanweë sekere unieke gedeelde kenmerke, word hulle nou in ‘n aparte groep geklassifikeer. Hierdie groep is in 1981 deur die Britse bioloog Thomas Cavalier-Smith geïdentifiseer.  Oorspronkik het Chromista slegs alge bevat maar Cavalier-Smith het later verskeie…
Read more


July 6, 2020 0
error: Content is protected !!