Category: Doen dit self

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Tegnologie & Fisika Take (meganies, elektronies, hidroulies)

Blits Elektries en Hardeware in Pretoria verskaf taakstelle met materiale vir tegnologie en fisika skooltake. Dit is die ideale oplossing vir ouers wat saans moeg van die werk huis toe kom net om te hoor dat hul kind ‘n taak die volgende week moet inhandig en nie die tyd kry of weet waar om te…
Read more


July 27, 2023 0

BOU ‘N VLERMUISHUIS

Soos met die Goggahuis, sal meeste mense waarskynlik eerstens wil vra: “hoekom op aarde wil ek so iets doen?”, of: “vlêrmuise is gross en hulle vlieg in mense se hare in”, of: “vlêrmuise dra siektes – ek wil hulle nie naby my hê nie!” Ja, daar is inderdaad ‘n hele berg van kulturele vooroordele jeens…
Read more


May 6, 2021 0

Maak jou eie soldaatvliegplaas

deur François Durand As jy per ongeluk op hierdie artikel afgekom het, sal jy dalk wonder hoekom op aarde mens met vlieë sou wou boer.  Hier is die kort antwoord: as jy gratis proteïene vir die res van jou lewe wil hê en op die koop toe jou organiese afval vir altyd gratis laat verwyder, dan…
Read more


July 6, 2020 0

Maak jou eie wurmplaas

deur François Durand Die eerste vraag wat jy dalk sal wil vra is: “Hoekom op aarde wil ek so iets doen?” En dan wil ek dalk iets antwoord soos: “Omdat jy seker graag wil leef eerder as om dood te gaan.” Maar ek grap net, want wêreldwyd oorleef honderde duisende mense deur kos uit asblikke te…
Read more


May 12, 2020 0

Maak jou eie kompos

Bakterieë: Meeste bakterieë is nie gevaarlik vir mense en ander organismes nie.  Die hele ekologie is trouens van bakterieë afhanklik.  Om die punt te illustreer – die meeste lewe op aarde in massa, getal selle en ten opsigte van verspreiding, is bakterieë.  Bakterieë en Archaea was die eerste organismes op aarde en sal lank na…
Read more


March 2, 2020 0
error: Content is protected !!