Category: Hoekom is dinge so?

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Die storie van die kalender

Hoekom weet ons wanneer Kersfees is maar nie Paasfees nie? François Durand Kalenders is eintlik vreemde verskynsels, al is ons hoe gewoond daaraan.  Na ‘n leeftyd van verwyte oor vergete verjaarsdae, gemiste afsprake, boetes vir laat belastingopgawes, wens ek soms dat ek ‘n Boesman is.  Ek vermoed dat Boesmans nie verjaarsdae vier nie, nie afsprake…
Read more


June 28, 2023 0

Hy is in die konsistorie omgeruil

François Durand Die onderwerp waaroor ek hier gaan praat gaan van die diepste geheime van ons Europese volksgelowe ontbloot.  Dit is die verhaal van trolle, dwerge en feë en dit is, anders as wat jy mag dink, ‘n gruwelverhaal en nie ‘n sprokie nie. Eerstens: wat ons vandag as sprokies beskou, was oorspronklik deel van…
Read more


June 26, 2023 0

Waar kom name vandaan?

François Durand   In jagter-versamelaar gemeenskappe, waar mans meestal jag en vrouens meestal versamel, het mense name uit die omgewing of hul gedrag gekry.  Onder die Noord-Amerikaanse inboorlinge is daar name soos: Witwolk, Bewer, Sy wat altyd speel, Daglig, Bloeisel, Eerste wat dans, ens.  Hier in Suid-Afrika was die gebruik dieselfde onder die Khoi-San mense. …
Read more


June 19, 2023 0

Hoekom is daar ‘n haan op die kerktoring?

François Durand Toe ek klein was, was ek onder die indruk dat die hoenderhaan op die kerktoring ‘n Afrikaner ding was.  Daar was nie hoenderhane op die Katolieke Kerk se toring nie, of die Metodiste s’n nie en ook nie op die Apostoliese Kerk se dak nie.  Ek het gedink dat dit maar seker ons…
Read more


June 12, 2023 0

Waar kom vloekwoorde vandaan?

François Durand Ek het eenkeer iemand hoor sê dat Afrikaans een van die tale is wat die meeste vloekwoorde het.  Toe word die afleiding gemaak dat dit sekerlik is omdat ons so vuilbekkig is, swak smaak het, onopgevoed en platvloers is.  Ek stem nie saam nie – ek dink ons het die teenoorgestelde probleem: weens…
Read more


June 5, 2023 0

Die geskiedenis van eetgewoontes

François Durand Ons het van kleins af grootgeword met die idee dat daar drie etes is – ontbyt, middagete en aandete.  Dit was, toe ek ‘n kind was, bloot deel van die normale roetine van die dag.  Sondae was meer spesiaal en ons het dan dikwels lamsboud of ‘n gebraaide hoender vir ete gehad.  In…
Read more


May 29, 2023 0

Waar kom geld vandaan?

Geld wat stom is maak reg wat krom is – maar wat is dit ooit? François Durand Mense het van die staanspoor en vir die langste tyd ruilhandel gehad.  Dit is ‘n baie eenvoudige konsep – dit is wanneer mense verskillende items onder mekaar uitruil.  Die twee mense kon selfs van verskillende kulture gewees het…
Read more


May 22, 2023 0

Die vreemde verhaal van die Metrieke Stelsel

François Durand Pas na ek gebore is, het Suid-Afrika Ponde, sjielings en pennies met Rand en sent vervang, en toe ek op laerskool was, het ons van die imperiale stelsel van myle, jaarts, voete, duime, ponde, onse, greine, galonne en pinte na meters, gramme en liters oorgeskakel.  Ek het dus al van kleins af aan…
Read more


May 15, 2023 0

Hoe sou ‘n dinosauriër 7 geskryf het?

Die storie van grondtalle François Durand Om te verduidelik wat ‘n grondtal is, wil ek eers demonstreer hoe dit werk.  Ek gaan regdeur hierdie stuk o as ‘n simbool vir ‘n ertjie gebruik – dis nie 0 vir nul nie. Tel hoeveel ertjies is in hierdie ry:  o o o o o o o o…
Read more


May 8, 2023 0

Hoe weet jy waar jy is?

François Durand Hoe weet ons waar plekke is?  As iemand jou vra waar iets is, dan wys mens mos sommer in daardie rigting.  Ek kan ook vir iemand sê dat my kantoor by 26°11’03.11″S 27°59’45.99″E geleë is, of ek kan die adres of aanwysings vir iemand gee.  Plekke en rigtings en aanwysings hoe om daar…
Read more


April 30, 2023 0
error: Content is protected !!