Gondwanaland
Gondwanaland was die suidelike superkontinent wat tussen 550 en 180 miljoen jaar gelede bestaan het. Dit was aan die noordelike superkontinent Laurasië gekoppel. Die twee superkontinente saam staan as Pangea bekend. Gondwanaland het ongeveer 200 miljoen jaar gelede begin opbreek en die kontinente Afrika, Suid-Amerika, Australië, Antarktika en Indië en die eilande Madagaskar en die…
Read more
