Die Geologiese Tydskaal
deur François Durand Die Geologiese Tydskaal is die produk van meer as ‘n eeu se samewerking tussen geoloë en paleontoloë om ‘n skaal daar te stel waarvolgens ons sedimentêre gesteentes wêreldwyd, op grond van die fossiele wat in spesifieke lae voorkom, van die oudste onder na die jongste bo, kan rangskik. Daar was egter baie ander…
Read more
