Category: geologie

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Meteoriete

GEOLOGIE VAN SUID-AFRIKA 5: Meteoriete François Durand Soorte meteoriete Meteoriete kan uit ys, rots en metaal of mengsels daarvan bestaan.  As ‘n soliede liggaam vanuit die ruimte die oppervlakte van ‘n hemelliggaam tref word dit ‘n meteoriet genoem.  Meteoriete is gewoonlik ‘n komeet, ‘n asteroïede, of ‘n brokstuk van ‘n ander hemeliggaam wat weens ‘n…
Read more


May 31, 2021 0

Die Bosveldstollingskompleks

DIE BOSVELDSTOLLINGSKOMPLEKS François Durand Die Bosveldstollingskompleks (BSK) is die grootste gelaagde stollingsgesteente-liggaam wat in die aardkors ingedring het.  Ongeveer 2.10-1.92 Ga het plutone binne die rotsformasies van die Transvaal Supergroep ingedring en toe stadig afgekoel.  Dit is moontlik dat lawas in die Hekpoort Formasie, die Machadodorp lid van die Silverton Formasie en die Dullstroom Formasie…
Read more


May 12, 2021 0

Geologie van Suid-Afrika: Die Oerkors

deur François Durand Vroeë Argeïese gesteentes is die oudste materiaal wat op die Aarde se oppervlakte behoue gebly het en is die belangrikste bron van inligting oor die ontstaan van die Aarde se kors. Alhoewel kratons wêreldwyd voorkom is daar net twee wat groot dele van retlatief ongerepte rotse van oor die 3.1 Ga jaar…
Read more


July 6, 2020 0
error: Content is protected !!