Sponse (Filum Porifera)
Sponse is van die eenvoudigste diere wat ooit bestaan het en besit geen simmitre of organe nie. Sponse behoort aan die filum Porifera wat “gaatjiedraer” in Antieke Grieks (σπόγγος “spóngos”) beteken. Van die oudste dierfossiele wat tot dusver ontdek is, is die 760 miljoen jaar oue mikroskopiese sponsfossiele van Namibië, wat veel ouer as meeste…
Read more
