Chromista 4: Filum Myzozoa
Filum Myzozoa (voorheen Miozoa): Dinoflagellata en Apicomplexa – die selvampiere Die Alveolata sluit die Ciliophora en die Myzozoa in. Musositose kom in die Myzozoa en in sommige Ciliophora spesies voor. Die Myzozoa en die Ciliophora besit ‘n liniêre mitochondriese genoom terwyl meeste ander eukariote se mitochondria sirkelvormige genome het. Musositose verwys na die vermoë van…
Read more
