Category: Biologie

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Biologie Woordelys

Aalwurms is rondewurms-plantpeste,  Sien: Rondewurms. Aambeeld of inkus is die tweede oorbeentjie of oorossikel in die middeloor van soogdiere.  Dit is tussen die hamer (malleus) en die stiebeuel (stapes) geleë.  Dit het vanuit die reptiel-kaakskarnierbeentjie, die kwadraat, ontstaan. Aanhangsel is enige struktuur soos ‘n been, arm, vlerk of vin wat gewoonlik in pare aan die…
Read more


January 5, 2024 0

Anatomie

Bloedvatstelsel Spysverteringstelsel Senuweestelsel en SIntuie Voortplantingstelsel Skelet Endokriene stelsel


October 3, 2023 0
error: Content is protected !!