Category: Fisiologie

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Allergieë

Allergieë word deur twee goed bepaal: die genetika van die persoon en die omgewingfaktore waaraan die persoon aan blootgestel word.  Die allergiese kondisies wat mees algemeen voorkom sluit hooikoors, asma, voedselallergieë, atopiese velontsteking en anafalakse in. Allergieë kan veroorsaak dat mens se vel jeuk en ontsteek raak, of dat mens se slymvliese ontsteek en opswel…
Read more


May 20, 2024 0

Mikroplastiek en nanoplastiek

Plastiek is nie bloot beperk tot daardie leë melkbottels wat jy in jou asblik gooi nie.  Jou hele huis is deurweek van plastiek – vanaf jou kosverpakking, waterbottel, medisyneverpakking, kam, borsel, tandeborsel, werkoppervlaktes, handvatsels, brilraam en -lense, kontaklense, stoeloortreksels, muurverf, waterpype, elektriese drade, ligskerms, panoppervlakte, ketel, rakkies en onderdele van die yskas en mikrogolfoond, rekenaar,…
Read more


May 20, 2024 0

Dit is in die lug

As mens genoeg geld het kan jy die kos kies wat jy eet, as jy genoeg weet kan jy kies watter water jy drink, maar jy het geen keuse as om die lug om jou in te asem nie. Lugbesoedeling is ‘n stille moordenaar waarvan meeste mense bykans niks weet nie en hulle dus nie…
Read more


May 13, 2024 0

Dit is in die water

Boere en bosbouers is die grootste watergebruikers in Suid-Afrika Ongelukkig is daar ‘n groot probleem met die manier hoe ons na water kyk en gebruik.  Eerstens is daar die geloof dat elke mens vrye toegang tot water mag he en dat hy dit mag benut soos hy wil.  Tans word 63% van ons bogrondse water…
Read more


May 6, 2024 0

Die Endokriene Stelsel

Die endokriene stelsel bestaan uit endokriene kliere wat hormone in die bloedvatstelsel afskei wat dit na spesifieke teikenorgane toe vervoer om die funksie daarvan te beheer. Die belangrikste endokriene kliere in mense is die pineale klier, pituïêre klier, skildklier, byskildklier, pankreas, byniere en die testes in mans of ovaria in vrouens. Die endokriene kliere het…
Read more


May 6, 2024 0

Die effek van gifstowwe op die menslike liggaam

Mense word aan insekgiwwe, onkruiddoders en swamgif by hul huise, werk, skole, winkels, vervoermiddels en selfs in die baarmoeder blootgestel.  Amper almal op Aarde, buiten mense wat in die wildernis in die verste uithoeke van die Aarde leef, word bykans daagliks aan gifstowwe blootgestel.  Blootstelling vind plaas deur die inname van gif saam met kos…
Read more


April 29, 2024 0

Die Plastiekvrye Huis

Ons leef letterlik binne-in ‘n toksiese landskap van plastiek wat ons geskep het.  Plastiek het ons lewens so oorgeneem dat babas reeds met plastiek binne hul lyfies gebore word.  Die gesondheidsprobleme – kongnitewe ontwikkeling van kinders, neurologiese probleme, vrugbaarheid, kanker en chroniese kwale teister ons al hoe meer en meer – en dit is grotendeels…
Read more


April 21, 2024 0

Plastiek en jou gesondheid

Plastiek is letterlik orals -deesdae selfs in jou lyf.  Plastiek kom deesdae in moedersmelk voor en babas word met plastiek in hul lyfies gebore.  Terselfdertyd lei mense – veral dié met ‘n Westerse lewensstyl – aan al hoe meer aan siektes soos kankers, onvrugbaarheid, endokrienversteurings en neurologiese probleme wat tot onlangs onverklaarbaar was. Ongelukkig skep…
Read more


April 15, 2024 0

Skade aan die derm-mikrobioom

(Hierdie hoofstuk was oorspronklik in Die Menslike Dieretuin (Naledi) gepubliseer)  Een sellaag dik Diere word heterotrofe genoem omdat hulle op ander organismes of hul produkte voed.  Plante daarenteen word outotrofe genoem omdat hulle hul eie voedsel vervaardig.  Swamme is ook heterotrofe, maar verskil van diere omdat hulle ensieme uitwendig afskei en die kosmolekules deur porieë…
Read more


April 8, 2024 0

Inleiding

Fisiologie behels die binnewerkings van organismes en die interaksie tussen die organisme en sy omgewing.  Anders gestel: fisiologie is die studie van die funksie en meganismes binne ‘n lewende stelsel en verklaar hoe organismes, orgaanstelsels, organe, weefsel, selle en molekules sekere chemiese en fisiese funksies binne ‘n lewende stelsel verrig.  Hierdie funksies word ook deur…
Read more


April 1, 2024 0
error: Content is protected !!