Author: Francois

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Evolusie van die mens 5: Oertjie Ples (Australopithecus africanus)

DIE EVOLUSIE VAN DIE MENS 5:  OERTJIE PLES (Australopithecus africanus) François Durand Robert Broom (1866 – 1951) was een van die beste paleontoloë wat Suid-Afrika ooit gehad het.  Hy het letterlik honderde, moontlik selfs duisende, fossiele versamel, benoem en beskryf.  Hy was ook die eerste persoon wat ’n onderverdeling van die geologiese lae van die…
Read more


May 14, 2021 0

Evolusie van die mens 3: Die Piltdown Vervalsing

DIE EVOLUSIE VAN DIE MENS 3:  DIE PILTDOWN VERVALSING François Durand In 1891, 32 jaar nadat Charles Darwin se boek Origin of Species verskyn het, het die antropoloog Eugene Dubois ‘n skedeldak, dybeen en ‘n paar maaltande van Homo erectus in Java ontdek (lees Java Mens).  Die skedel het bonkige aapagtige wenkbroue en ‘n kleiner…
Read more


May 14, 2021 0

Evolusie van die mens 2: Java Man (Homo erectus)

  DIE EVOLUSIE VAN DIE MENS 2: JAVA MAN (Homo erectus) François Durand Voor Charles Darwin se boek Descent of Man in 1871 verskyn het, was fossiele van slegs twee groepe oermense bekend.  Hierdie fossiele was die Neanderthal oermens (Homo neanderthalensis) en Cro Magnon (‘n Europese variant van Homo sapiens).  Neanderthal het vanaf 430 000 jaar…
Read more


May 14, 2021 0

Evolusie van die mens

Evolusie van die mens 1: Inleiding  Evolusie van die mens 2: Java Man (Homo erectus) Evolusie van die mens 3: Die Piltdown Vervalsing Evolusie van die mens 4: Die Vermiste Skakel Evolusie van die mens 5: Oertjie Ples (Australopithecus africanus)


May 14, 2021 0

Evolusie van die mens 1: Inleiding

DIE EVOLUSIE VAN DIE MENS 1: INLEIDING François Durand Hierdie stuk is bloot om jou ‘n vinnige inleiding te gee tot mensevolusie.  Hierdie deel van die werk stem hoofsaaklik ooreen met die inligting wat in die skoolleerplan verskyn.  Ek gaan in die artikels wat hierop volg ‘n historiese oorsig van die ontdekkings van sekere belangrike…
Read more


May 14, 2021 0

Diere 1: Inleiding

DIERE 1: DIE DIVERSITEIT VAN DIERE François Durand Elke jaar vra ek die eerstejaars: “noem vir my vyf diere – maar so verskillend van mekaar as moontlik”.  Dan volg daar ‘n geskokte stilte – miskien omdat almal bietjie skaam is.  Dit gee vir my die geleentheid om te sê: “maar julle het Dierkunde gekies as…
Read more


May 13, 2021 0

Virusse 1: Die ontstaan van virusse

VIRUSSE 1: Die ontstaan van virusse François Durand Wat is ‘n virus? Die eenvoudigste definisie is dat virusse mikroskopiese klein sel-parasiete is. Hulle voorkoms verskil net soveel soos hul gashere en hul herkoms, maar daar is ‘n paar kenmerke wat hulle in gemeen het: Virusse is baie klein – meestal met ‘n deursnit van minder…
Read more


May 13, 2021 0

Virusse 2: Pandemies

VIRUSSE 2: PANDEMIES François Durand   Klimaatverandering en nuwe aansteeklike siektes is die twee grootste bedreigings wat die mensdom in die gesig staar. Virusse, epidemies en selfs pandemies is niks nuuts nie.  Trouens, virusse en bakterieë is verantwoordelik vir ‘n groot deel van die geskiedenis van die mensdom.  Boerdery en epidemies het op dieselfde tyd…
Read more


May 12, 2021 0

Die Bosveldstollingskompleks

DIE BOSVELDSTOLLINGSKOMPLEKS François Durand Die Bosveldstollingskompleks (BSK) is die grootste gelaagde stollingsgesteente-liggaam wat in die aardkors ingedring het.  Ongeveer 2.10-1.92 Ga het plutone binne die rotsformasies van die Transvaal Supergroep ingedring en toe stadig afgekoel.  Dit is moontlik dat lawas in die Hekpoort Formasie, die Machadodorp lid van die Silverton Formasie en die Dullstroom Formasie…
Read more


May 12, 2021 0

BOU ‘N VLERMUISHUIS

Soos met die Goggahuis, sal meeste mense waarskynlik eerstens wil vra: “hoekom op aarde wil ek so iets doen?”, of: “vlêrmuise is gross en hulle vlieg in mense se hare in”, of: “vlêrmuise dra siektes – ek wil hulle nie naby my hê nie!” Ja, daar is inderdaad ‘n hele berg van kulturele vooroordele jeens…
Read more


May 6, 2021 0
error: Content is protected !!