Author: Francois

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Seekat Plakkaat

Jy kan nou hierdie plakkaat vir jouself laat maak deur om die kunswerk op ‘n hoë-resolusie TIFF dokument by ons te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk.  Ek beveel A2 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n A3…
Read more


January 4, 2024 0

Slak Plakkaat

  Jy kan nou hierdie plakkaat vir jouself laat maak deur om die kunswerk op ‘n hoë-resolusie TIFF dokument by ons te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk.  Ek beveel A2 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n…
Read more


January 3, 2024 0

PLAKKATE

WEEKDIER PLAKKAAT SLAK PLAKKAAT SEEKAT PLAKKAAT MOSSEL PLAKKAAT OOG PLAKKAAT Jy kan nou jou eie plakkate van die kunswerke op Die Wêreld Om Ons maak deur om dit op die Kontak Ons skakel te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit…
Read more


January 3, 2024 0

Weekdier Plakkaat

Jy kan nou hierdie plakkaat vir jouself laat maak deur om die kunswerk op ‘n hoë-resolusie TIFF dokument by ons te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk.  Ek beveel A1 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n A2…
Read more


January 3, 2024 0

Weekdiere Bronnelys

Al-Madfa, H.; Abdel-Moati, A.R.M. & Al-Gimaly, F. H. (1998). Pinctada radiata (pearl oyster): a bioindicator for metal pollution monitoring in the Qatari waters. Bulletin of Environmental Contamination and Toxicology 60(2):245–251. Altamia, M.A.; Lin, Z; Trindade-Silva, A.E.; Uy, I.D.; Shipway, J.R.; Wilke, D.V.; Concepcion, G.P.; Distel, D.L.; Schmidt, E.W. & Haygood, M.G. (2020). Secondary Metabolism in…
Read more


January 3, 2024 0

Mense en weekdiere

Vanaf die oertyd het weekdiere ‘n belangrike rol in mense se lewens gespeel.  Van die oudste lede van Homo sapiens wat langs die kus geleef het, het op plekke soos Blombos, Klasiesrivier en Stilbaai weekdiere van die rotse versamel en geëet.  Skulphope van meters diep het as kombuisafval oor duisende jare by hierdie plekke opgebou.…
Read more


January 3, 2024 0

Aplacophora – die Klas Caudofoveata en Klas Solenogastres

Die Aplacophora, of aplakofore, is klein wurmagtige weekdiertjies wat in en op die seevloer (dieper as 20 m onder seevlak) reg rondom die wêreld voorkom.  In sommige klassifikasies word die aplakofore as ‘n klas primitiewe doplose wurmagtige weekdiere beskou.  Ander malakoloë beskou die aplakofore egter as ‘n parafiletiese takson waarvan die sowat 320 spesies inderwaarheid…
Read more


January 3, 2024 0

Klas Monoplacophora – die Oer-eenskulpiges

Die naam Monoplacophora, of monoplakofore, verwys na die enkel skulp wat hierdie groep het – in kontras met die talle skulpe van die Polyplacophora, of poliplakofore wat ook in die volksmond as kewerslakke bekend staan.  Ten spyte van die ooreenkoms tussen hulle doppe met dié van klipmossels, is die monoplakofore en Gastropoda of buikpotiges slegs…
Read more


January 3, 2024 0

Klas Polyplacophora – die Kewerslakke

Daar is ongeveer 940 ekstante kewerslakspesies en 430 uitgestorwe spesies in as fossiele bekend.  Ongeveer 120 ekstante spesies behoort aan die orde Lepidopleurina en die res is lede van die orde Chitonida. Kewerslakke se mees opvallende kenmerk is die agt skulpplate wat hul bokant bedek en wat mekaar effens soos dakteëls oorvleuel met ‘n geskubde…
Read more


January 3, 2024 0

Klas Scaphopoda – die Tandskulpe

Die tandskulpe is ‘n unieke groep weekdiere waarin elemente van die buikpotige skulp, tweekleppiges se ontwikkeling en koppotige-tipe anatomie voorkom.  Die eerste lede van hierdie groep verskyn in die Devoon Periode waarna die groep algaande gediversifiseer en vermeerder het.  Daar is ongeveer 350 spesies wat in alle oseane vanaf die intergetysone tot op dieptes van…
Read more


January 3, 2024 0
error: Content is protected !!