Die Plastiekvrye Huis
Ons leef letterlik binne-in ‘n toksiese landskap van plastiek wat ons geskep het. Plastiek het ons lewens so oorgeneem dat babas reeds met plastiek binne hul lyfies gebore word. Die gesondheidsprobleme – kongnitewe ontwikkeling van kinders, neurologiese probleme, vrugbaarheid, kanker en chroniese kwale teister ons al hoe meer en meer – en dit is grotendeels…
Read more
