Author: Francois

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Chromista: Filum Pseudofungi: Waterskimmels (Oomycetes) & Hyphochytridiomycetes

deur François Durand Waterskimmels (Oomycetes) en die 16 bekende spesies van die Hyphochytridiomycetes, is eukariotiese nie-fotosintetiserende organismes wat soöspore vervaardig wat twee verskillende tipes flagellas besit. Waterskimmels is swamagtige filamentvormende organismes wat vir lank as lede van die Koninkryk Fungi beskou was.  Hulle was egter uit die Koninkryk Fungi verwyder omdat hulle verskeie kenmerke het wat…
Read more


July 6, 2020 0

Chromista: Bruinwiere

deur François Durand Die klassifikasie van Chomista word heeltyd hersien en verfyn soos wat nuwe genetiese inligting bekend word.  Volgens een van die nuutste klassifikasies val die bruinwiere onder die Filum Ochrophyta.  Die Filum Ochrophyta vorm saam met die Filums Bigyra en Pseudofungi die Superfilum Heterokonta (Ruggiero et al., 2015) Die ongeveer 1800 spesies bruinwiere kom…
Read more


July 6, 2020 0

Chromista: Inleiding

deur François Durand Die Koninkryk Chromista bestaan uit organismes wat op ‘n tyd as plante en protiste beskou was maar, vanweë sekere unieke gedeelde kenmerke, word hulle nou in ‘n aparte groep geklassifikeer. Hierdie groep is in 1981 deur die Britse bioloog Thomas Cavalier-Smith geïdentifiseer.  Oorspronkik het Chromista slegs alge bevat maar Cavalier-Smith het later verskeie…
Read more


July 6, 2020 0

Geologie van Suid-Afrika: Die Oerkors

deur François Durand Vroeë Argeïese gesteentes is die oudste materiaal wat op die Aarde se oppervlakte behoue gebly het en is die belangrikste bron van inligting oor die ontstaan van die Aarde se kors. Alhoewel kratons wêreldwyd voorkom is daar net twee wat groot dele van retlatief ongerepte rotse van oor die 3.1 Ga jaar…
Read more


July 6, 2020 0

Maak jou eie soldaatvliegplaas

deur François Durand As jy per ongeluk op hierdie artikel afgekom het, sal jy dalk wonder hoekom op aarde mens met vlieë sou wou boer.  Hier is die kort antwoord: as jy gratis proteïene vir die res van jou lewe wil hê en op die koop toe jou organiese afval vir altyd gratis laat verwyder, dan…
Read more


July 6, 2020 0

‘n Goggahotel vir jou tuin

deur François Durand Jy sal jouself dalk die vraag vra:  “Hoekom op aarde sal ek goggas in my tuin wil hê?” Of dalk is jy een van daardie mense wat sê: “Ek haat goggas, ek wil juis van hulle ontslae raak!” Nou hier is die ding – sonder goggas sal ons nie kan bestaan nie. Insekte…
Read more


May 26, 2020 0

Maak jou eie wurmplaas

deur François Durand Die eerste vraag wat jy dalk sal wil vra is: “Hoekom op aarde wil ek so iets doen?” En dan wil ek dalk iets antwoord soos: “Omdat jy seker graag wil leef eerder as om dood te gaan.” Maar ek grap net, want wêreldwyd oorleef honderde duisende mense deur kos uit asblikke te…
Read more


May 12, 2020 0

Die Geologiese Tydskaal

deur François Durand Die Geologiese Tydskaal is die produk van meer as ‘n eeu se samewerking tussen geoloë en paleontoloë om ‘n skaal daar te stel waarvolgens ons sedimentêre gesteentes wêreldwyd, op grond van die fossiele wat in spesifieke lae voorkom, van die oudste onder na die jongste bo, kan rangskik. Daar was egter baie ander…
Read more


May 6, 2020 0

Swamme Woordelys

deur François Durand Aalwurms – sien nematode. Aartappelroes (potato blight) of Phytophthora infestans is ‘n patogeniese Waterskimmel wat landplante aanval.  Dit was vir die Ierse Hongersnood van 1845-1849 verantwoordelik. Afknopping wat na knopvorming (budding) plaasvind, is ‘n algemene manier van ongeslagtelike voortplanting wat veral in gisse voorkom. Aflatoksien (aflatoxin) is ‘n giftige karsinogeniese en mutageniese verbinding…
Read more


May 6, 2020 0
error: Content is protected !!