Author: Francois

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Die Professor Flieks

                  Onderwysers, skoliere en tuiskolers word uitgenooi om van hierdie materiaal vir hul klasse en lesse te gebruik. LEWE Bakterieë              


July 11, 2024 0

Sponse (Filum Porifera)

Sponse is van die eenvoudigste diere wat ooit bestaan het en besit geen simmitre of organe nie.  Sponse behoort aan die filum Porifera wat “gaatjiedraer” in Antieke Grieks (σπόγγος “spóngos”) beteken. Van die oudste dierfossiele wat tot dusver ontdek is, is die 760 miljoen jaar oue mikroskopiese sponsfossiele van Namibië, wat veel ouer as meeste…
Read more


June 28, 2024 0

Allergieë

Allergieë word deur twee goed bepaal: die genetika van die persoon en die omgewingfaktore waaraan die persoon aan blootgestel word.  Die allergiese kondisies wat mees algemeen voorkom sluit hooikoors, asma, voedselallergieë, atopiese velontsteking en anafalakse in. Allergieë kan veroorsaak dat mens se vel jeuk en ontsteek raak, of dat mens se slymvliese ontsteek en opswel…
Read more


May 20, 2024 0

Mikroplastiek en nanoplastiek

Plastiek is nie bloot beperk tot daardie leë melkbottels wat jy in jou asblik gooi nie.  Jou hele huis is deurweek van plastiek – vanaf jou kosverpakking, waterbottel, medisyneverpakking, kam, borsel, tandeborsel, werkoppervlaktes, handvatsels, brilraam en -lense, kontaklense, stoeloortreksels, muurverf, waterpype, elektriese drade, ligskerms, panoppervlakte, ketel, rakkies en onderdele van die yskas en mikrogolfoond, rekenaar,…
Read more


May 20, 2024 0

Kreatiewe Skeppings

  Hier is van die kunswerke van Rosa van Deventer   Plakkate   Kaartjies   Illustrasies en Skilderye Kontak Rosa by kreatieweskeppers@gmail.com as jy belangstel om hierdie kunswerke vir die klaskamer of vir jouself aan te skaf.            


May 18, 2024 0

Dit is in die lug

As mens genoeg geld het kan jy die kos kies wat jy eet, as jy genoeg weet kan jy kies watter water jy drink, maar jy het geen keuse as om die lug om jou in te asem nie. Lugbesoedeling is ‘n stille moordenaar waarvan meeste mense bykans niks weet nie en hulle dus nie…
Read more


May 13, 2024 0

Dit is in die water

Boere en bosbouers is die grootste watergebruikers in Suid-Afrika Ongelukkig is daar ‘n groot probleem met die manier hoe ons na water kyk en gebruik.  Eerstens is daar die geloof dat elke mens vrye toegang tot water mag he en dat hy dit mag benut soos hy wil.  Tans word 63% van ons bogrondse water…
Read more


May 6, 2024 0

Die Endokriene Stelsel

Die endokriene stelsel bestaan uit endokriene kliere wat hormone in die bloedvatstelsel afskei wat dit na spesifieke teikenorgane toe vervoer om die funksie daarvan te beheer. Die belangrikste endokriene kliere in mense is die pineale klier, pituïêre klier, skildklier, byskildklier, pankreas, byniere en die testes in mans of ovaria in vrouens. Die endokriene kliere het…
Read more


May 6, 2024 0

Die effek van gifstowwe op die menslike liggaam

Mense word aan insekgiwwe, onkruiddoders en swamgif by hul huise, werk, skole, winkels, vervoermiddels en selfs in die baarmoeder blootgestel.  Amper almal op Aarde, buiten mense wat in die wildernis in die verste uithoeke van die Aarde leef, word bykans daagliks aan gifstowwe blootgestel.  Blootstelling vind plaas deur die inname van gif saam met kos…
Read more


April 29, 2024 0
error: Content is protected !!