PLAKKATE

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

PLAKKATE

January 3, 2024 Winkel 0

WEEKDIER PLAKKAAT

SLAK PLAKKAAT

SEEKAT PLAKKAAT

MOSSEL PLAKKAAT

OOG PLAKKAAT

Jy kan nou jou eie plakkate van die kunswerke op Die Wêreld Om Ons maak deur om dit op die Kontak Ons skakel te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk.  Ek beveel A1 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n A2 grootte vir tuisskolers.  ‘n Swaarder papier van bv. 220 gsm is wenslik vir ‘n beter en meer duursame produk.

error: Content is protected !!