Slak Plakkaat

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

Slak Plakkaat

January 3, 2024 Winkel 0

 

Jy kan nou hierdie plakkaat vir jouself laat maak deur om die kunswerk op ‘n hoë-resolusie TIFF dokument by ons te bestel.  Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk.  Ek beveel A2 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n A3 grootte vir tuisskolers. Glanspapier van 220 gsm is wenslik vir ‘n beter en meer duursame produk.

error: Content is protected !!