PLAKKATE
Jy kan nou jou eie plakkate van die kunswerke op Die Wêreld Om Ons maak deur om dit op die Kontak Ons skakel te bestel. Jy kan dan die dokument op ‘n stokkie na Postnet of enige ander besigheid met groot drukkers neem om uit te druk. Ek beveel A1 grootte vir die klaskamer aan, en ‘n A2 grootte vir tuisskolers. ‘n Swaarder papier van bv. 220 gsm is wenslik vir ‘n beter en meer duursame produk.
