Klimaatsverandering is sekerlik die grootste en ernstigste gebeurtenis in menseheugenis. Mens kan die mensdom in vier groepe opdeel volgens hulle houding ten opsigte van Klimaatsverandering: die mense wat weet dat dit gebeur en ontsteld is daaroor, die mense wat weet dat dit gebeur en ten spyte daarvan aangaan asof daar niks verkeerd is nie, die mense wat ontken dat dit gebeur en laastens die mense wat totaal onbewus is van enigiets buiten dat dit al hoe warmer en droeër word en dat as dit reën dit in die vorm van reuse storms kom wat alles wegspoel maar hulle weet nie hoekom nie.
Op hierdie webwerf gaan ons oor al vier hierdie groepe mense en hulle idees gesels.
Hier is ook artikels oor wat Klimaatsverandering veroorsaak en die impak daarvan op die mens en die natuur.
Die ware landskap is een van rots (deur Andries Bezuidenhout)
1. Die Pioniers van Klimaatsverandering-studies
2. Die Belangrikste Klimaatsverandering-vergaderings
3. Suksesse en mislukkings van die Klimaatsverandering-vergaderings
4. Die beskermers en die plunderaars
9. Insekte en Klimaatsverandering
Effek van klimaatsverandering in Suid-Afrika
Effek van klimaatsverandering in die wêreld
Klimaatsaktivisme
Wat kan jy doen?
Woordelys
