Geografie

Die wêreld - verstaanbaar, kosbaar, noodsaaklik.

(Die studie van die land, see, kenmerke, inwoners en natuurverskynsels van die Aarde en planete)

Geografie is ‘n baie belangrike vak wat mens nodig het om die aarde en natuurlike prosesse te verstaan.  Hierdie vak word al hoe belangriker soos wat die effek van Klimaatsverandering al hoe erger word.

Eratosthenes, die bekende Griekse wetenskaplike, het ongeveer 2200 jaar gelede die woord geografie vir die eerste keer gebruik.

Aarde

Ruimte

 

Kaarte

Kontinente

Landvorme

Weer

Woordelys

error: Content is protected !!